Studente hol met bol


Sondag 12 Februarie 2012

  •  
  • 0
     Like dit
  •  
  • 0
     Like dit nie


Tuks se keppie, Jonno Ross, stoomroller oor sy eweknie van UJ, Justin Wheeler.Foto: Getty Images
Tuks se keppie, Jonno Ross, stoomroller oor sy eweknie van UJ, Justin Wheeler.Foto: Getty Images

Die Varsitybeker lewer elke jaar opwindende rugby op en Maandagaand was nie ’n uitsondering nie.

 

En as daar een ding is wat gewerk het, is dit die nuwe reëls. Hardlooprugby was aan die orde van die dag en baie drieë is gedruk.

 

Die nuwe puntestelsel behels dat ’n strafdoel net twee punte tel en dat ’n doelskop nou drie punte werd is.

 

Spanne word dus gedwing om ná ’n strafskop eerder kantlyn toe te skop en van die lynstaan af ’n drie te probeer druk as om eenvoudig net pale toe te mik.

 

En dit het gewerk, want in die vier games is daar altesaam 23 drieë gescore en net ses strafskoppe is deur die pale geklits.

 

Volledige berig in die koerant.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 0 )



Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem