Sonny: woeps, waps, kaplaks


Sondag 12 Februarie 2012

  •  
  • 7
     Like dit
  •  
  • 2
     Like dit nie


Sonny Bill Williams (regs) het tjop-tjop met Clarence Tillman klaargespeel.Foto: Getty Images
Sonny Bill Williams (regs) het tjop-tjop met Clarence Tillman klaargespeel.Foto: Getty Images

Die All Black-rugbyspeler Sonny Bill Williams (SBW) was die afgelope week in twee fights betrokke – eers by die weigh in voor die boksgeveg om die Nieu-Seelandse swaargewigtitel en toe weer Woensdagaand in die kryt.

 

En dit was twee fights met heel verskillende uitslae. In die eerste fight het SBW se opponent, Clarance Tillman, die All Black-senter heeltemal onverwags betrap terwyl hulle gestaan en trash talk en hulle neuse in mekaar se sake gesteek het.

 

Tillman het SBW skielik hard teen die bors gestamp nadat die rugbyman vir sy teenstander gesê het om hom nie ’n homie te noem nie.

 

Toe Williams wou terugfight, het Tillman ’n vinnige shot teen SBW se kakebeen geplant, wat hom geskok het. 

 

Volledige berig in die koerant.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 0 )



Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem