Losskakel is 'n lekker turksvy


Dinsdag 14 Februarie 2012

  •  
  • 1
     Like dit
  •  
  • 2
     Like dit nie


Gaan Morné Steyn in Junie weer die nommertientrui vir die Springbokke dra? Foto: Getty Images. Grafika: Dawid Roux
Gaan Morné Steyn in Junie weer die nommertientrui vir die Springbokke dra? Foto: Getty Images. Grafika: Dawid Roux

 

Oor minder as twee weke skop vanjaar se Superrugby-seisoen af en as daar een ding is om opgewonde oor te raak, is dit die helse stryd wat daar gaan heers om losskakel vir die Springbokke te speel.

 

Morné Steyn (34 wedstryde) en Butch James (43) het saam al 77 games vir die Bokke gejol. James het selfs in 2007 al in die World Cup gespeel. Maar dit beteken nie dié twee manne is die gunstelinge vir die nommertien­trui wanneer die Souties in Junie in Suid-Afrika toer nie.

 

Die belangrikste rede daarvoor is dat daar ’n groot groep jong losskakels is wat hulle vir daai trui gaan challenge.

 

Op die oomblik is Pat Lambie van die Sharks geoormerk om vir die Bokke te jol, hetsy op losskakel of heelagter. Een ding staan soos ’n paal bo water: hy is goed genoeg om die Groen en Goud-trui oor sy kop te trek.

Volledige berig in die koerant.

 



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 1 )


  • Babsie :
    Wat van so bietjie meer diepte en insig, dit is maar darem vlak hoor....
    2012/02/19 07:35:58


Bladsy 1 van 1
Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem