Die Killer van die Kaap, Vernon Philander, kan, soos teen die Aussies, amok in Nieu-Seeland saai. Foto: Getty Images
In die week het die voormalige Australiese toetskeppie Steve Waugh gesê Graeme Smith moet eerder afstand doen van sy pos as die Proteas se toetskaptein en meer op sy kolfwerk konsentreer.
“Net soos wat Ricky Ponting ook gedoen het,” het Waugh gesê.
Baie mense is geneig om saam te stem en Sondag is een van daai baie.
Of dit gaan werk, is ’n perd van ’n ander kleur, want Smith het ná laas jaar se teleurstellende World Cup in Indië afstand gedoen van sy joppie as keppie van die ander twee formate in krieket en kon daarna, benewens een of twee kere, nie regtig perform nie.
Biff gaan beslis nie nou sy possie as kaptein los nie, want hy is klaar as kaptein vir die toetsreeks in Nieu-Seeland aangekondig.
Volledige berig in die koerant.