Base hap groot uit verbrokkelde Leeu-koek


Donderdag 23 Februarie 2012

  •  
  • 1
     Like dit
  •  
  • 2
     Like dit nie


President van die GLRU, Kevin de Klerk. Foto: Foto24
President van die GLRU, Kevin de Klerk. Foto: Foto24

 

Daar is verlede week weer aantygings gemaak en sterk bewyse ingedien dat die Goue Leeus-Rugbyunie (GLRU) bankrot is.

 

Die eerste keer in ’n lang tyd het die GLRU-president, Kevin de Klerk, nie met ’n amptelike mediaverklaring gereageer nie.

 

In die verlede het De Klerk dadelik in ’n mediaverklaring kommentaar gelewer en almal verseker dat dié unie nie geldelike probleme het nie.

 

Dit het alles begin toe die unie se belegger van ’n multimiljoen rand en mede-eienaar, Guma Tac, verlede jaar in die helfte van die seisoen kop uitgetrek het en nou allerlei beskuldigings links en regs slinger.

 

De Klerk het egter verlede week benadruk dat die unie nie in ’n geldelike penarie sit nie deur bekend te maak dat die eiendomsgroep Redefine Properties voort­aan sy nuwe sponsor van ’n multimiljoen rand gaan wees.

Volledige berig in die koerant.

 



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 0 )



Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem