TJOPPIES EN TIETIES


Maandag 11 Oktober 2010

  •  
  • 132
     Like dit
  •  
  • 18
     Like dit nie


’n Spitbraai kan bedien word met verskillende bydisse. Foto: Dawie de lange
’n Spitbraai kan bedien word met verskillende bydisse. Foto: Dawie de lange

Jakes van der Merwe is ’n ou wat wéét wat die manne wil hê. Daarom het hy aan die Vaalrand ’n stripklub oopgemaak wat spesialiseer in een van Suid-Afrika se grootste tydverdrywe – BRAAI!


QTeaze, net buite De Deur, is nou maar skaars ’n maand oop, maar Vrystaters van sover as Heilbron en Reitz, asook manne van Klerksdorp in Noordwes, stroom al in hulle tientalle soontoe. Dit bewys weer net een ding: plaasmuis is beter as stadsmuis!


En Jo’burg, Pretoria en Midrand is nou maar eenmaal vir party ouens net té ver.


Die steaks wat op die tafels dans, is egter nié die grootste deel van die genot wat aangaan daar op Ou Jakes se plot nie.
Jakes sit elke Woensdag en Vrydag ’n skaap op die spit en sy sukses is reusagtig.


“Soms braai ons sosaties, soms maak ons potjie, maar die meeste van die tyd is dit spitbraai,” sê hy.

Volledige berig in koerant.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 9 )


  • Hen :
    Dis baie mooi stuur die padkaart en nommer /??????????????????
    2012/05/02 11:35:10

  • Mr Money :
    As jy dit het wys dit........baie mooi tieties !!!!!!!!!!!!!
    2012/02/12 04:19:06 nm

  • amelia :
    wat van so plekke vir ons dames ok?
    2012/01/19 05:58:20

  • ben :
    stuur my n pad kaart na julle toe,ek wil graag julle kom besoek.
    dankie
    Ben
    2011/12/02 05:17:00 nm

  • Dwayne :
    Jenny en Emily,julle is net jaloers dat julle nie sulke mooi lyfies het nie!Hoekom kyk jy dan na die foto as jy nie davan hou nie?!?!Los die mense(soos ek) uit wat van sulke tipe kiekies hou.
    2011/08/31 12:07:48 nm

  • Emily :
    Ek stem saam jou Jenny, orig verby en het die goed geen respek vir hul lywe nie. SIES
    2011/08/15 10:05:00

  • jenny :
    Weet jy dis belaglik om altyd vrouens so belaglik te maak om hulle borste te ontbloot sodat mans hulle kan verlistig. Skaam julle .
    2011/07/09 02:20:52 nm

  • pierre :
    Nou is ek honger. Is daar nog. Awsome foto.
    2011/02/24 12:29:00 nm

  • Deon :
    Gee die adres en tel nommers!!!!!!!!!
    2010/10/14 05:46:02 nm


Bladsy 1 van 1
Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem