Spierwolwe laat jou kwyl


Maandag 20 Februarie 2012

  •  
  • 0
     Like dit
  •  
  • 0
     Like dit nie


Paul Wesley, Nina Dobrev en Ian Somerhalder is terug in die liefdesdriehoek.
Paul Wesley, Nina Dobrev en Ian Somerhalder is terug in die liefdesdriehoek.

Die sexy vampiere van Mystic Falls is terug vir ’n derde seisoen van Vampire Diaries. Dié reeks, wat losweg op LJ Smith se boeke gebaseer is, het al ’n soort kultusstatus bereik.

 

Moet egter nie na die boeke gryp nie, die reeks is baie beter!

 

Die vampierbroers Stefan (Paul Wesley) en Damon (Ian Somerhalder) is altwee verlief op die meisie Elena (Nina Dobrev), wat die ewe-beeld van hulle voormalige vampier-lover, Katherine, is.

 

Die sloerie Katherine het altwee die broers in die 1800’s verlei, maar haar hart net op een verloor (raai wie?).

 

Alhoewel Elena tot die dood toe verlief is op Stefan, is Damon gedurig in haar agterkop.

Volledige berig in die koerant.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 0 )



Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem