Liewe aarde, dit smeul!


Maandag 20 Februarie 2012

  •  
  • 11
     Like dit
  •  
  • 0
     Like dit nie


Sofia Vergara, die Columbiaanse aktrise, komediant, TV-aanbieder en model is die nommer een!
Sofia Vergara, die Columbiaanse aktrise, komediant, TV-aanbieder en model is die nommer een!

Wie is op die oomblik die hotste vrou op die planeet?

 

Dis ’n redelike goeie vraag, want Pam Anderson, Angelina Jolie en J-Lo is almal al besig om te oud te raak. Ons het toe gaan kyk op die webwerf Askmen.com, want dié site het 15 miljoen manlike lesers van regoor die wêreld.

 

Hulle het sommer vroeg in die jaar al besluit dis nou tyd vir die manne om te stem vir die begeerlikste vroue te wêreld, hoofsaaklik uit die vermaak- en modewêreld. 

 

As jy dié webwerf besoek, sal jy sien daar is sommer ’n lys van 99 girls. 

 

Dit was ’n tawwe kompetisie, want ’n hot girl soos Natalie Portman het ingekom op #21 en Kate Beckinsale op #22. Iemand soos Megan Fox het nie eers die Top 20 gemaak nie!

Volledige berig en nog foto's in die koerant.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 0 )



Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem