Dis nou die laaste dans


Sondag 12 Februarie 2012

  •  
  • 0
     Like dit
  •  
  • 1
     Like dit nie


Vergeet van my, het Le-Roi Nel altyd gesing. Nou is dít vir Foto Na Dans ’n harde realiteit.
Vergeet van my, het Le-Roi Nel altyd gesing. Nou is dít vir Foto Na Dans ’n harde realiteit.

Dis met ’n swaar gemoed wat ’n ou moet afskeid neem van een van ons coolste bands.

 

Foto Na Dans het besluit om halt te roep met ’n loopbaan wat hulle oor die afgelope klompie jare redelik beroemd gemaak het onder plaaslike rock ’n rollers.

 

Nee, niemand het baklei nie. En nee, daar was geen musikale verskille, ego trips of girlfriend-stelery betrokke nie.

 

Dis ’n paadjie wat te veel van ons beste bands al geloop het. Daar is eenvoudig nie geld vir sulke manne nie, want die massas verkies om na snert te luister. 

 

Dan val ouens soos dié maar terug op hulle gewone ou dagjoppies soos die res van ons.

 

Dié ouens het nog in matriek naam gemaak toe hulle as Trompie is Dood die Rockspaaider-kompetisie gewen het.

Volledige berig in die koerant.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 0 )



Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem