Die keiser se antwoord


Maandag 20 Februarie 2012

  •  
  • 3
     Like dit
  •  
  • 12
     Like dit nie


Yo-Landi Vi$$er
Yo-Landi Vi$$er

Die hele wêreld rave oor Die Antwoord, maar eintlik is hulle besig om almal vir ’n heavy gat te vat.

 

En ek is nie eers bereid om vir enigiemand sorrie te sê oor dié stelling nie. Hulle basse!

 

Die Antwoord was onlangs op die David Letterman Show in Amerika (nie enige aap kom dáárop nie) en die plaaslike Rolling Stone-tydskrif het waarskynlik die grootste artikel wat nóg oor ’n plaaslike band geplaas is, oor hulle geskryf.

 

Maar vroeër die week toe ek Die Antwoord se nuwe CD, Ten$ion, in die hande kry, toe onthou ek ’n óú sprokie wat my ma nog vir my vertel het.

 

Dit was van ’n keiser wat nuwe klere (of bling) wou hê. Twee skelms het gemaak of hulle vir hom ’n fancy jas aanmekaar naai, maar daar was niks. Almal het ge-oe en ge-aa toe die keiser by die straat afstap, maar eintlik was hy heeltemal kaalgat.

Volledige berig in die koerant.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 4 )


  • Aurora :
    Ek stem heeltemal saam!
    2012/02/26 06:56:00 nm

  • lu :
    Slim. It' a mad, mad world we live in
    2012/02/26 05:05:16 nm

  • Dave :
    Hoe op aarde kom hulle waar hulle is ?????
    Ek kan my nie indink dat daar mense is wat van hulle (en hul musiek) hou nie.
    Het alles dan nou vir 'n kak gegaan ???
    2012/02/26 11:56:25

  • ElHolios :
    Ek stem SOOO saam... dit was cute vir 'n rukkie... maar is eintlik niks meer as dit nie...Dit is nou net SIF...
    2012/02/23 09:57:33


Bladsy 1 van 1
Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem