VF+ se jeugleier by moorddrama betrek


Maandag 20 Februarie 2012

  •  
  • 1
     Like dit
  •  
  • 3
     Like dit nie


Nell-Mari Cooke, 'n jeugleier van die VF+, is in hegtenis geneem ná ’n beweerde sameswering om haar vervreemde man te laat uithaal.
Nell-Mari Cooke, 'n jeugleier van die VF+, is in hegtenis geneem ná ’n beweerde sameswering om haar vervreemde man te laat uithaal.

’n Provinsiale jeugleier van die Vryheidsfront Plus staar ’n klag van SAMESWERING TOT MOORD in die gesig nadat haar vervreemde man beweer sy het met haar tuinier en dié se broer onderhandel om hom te laat VERMOOR! 

 

Nell-Mari Cooke (30), die Vryheidsfront Plus se jeugleier in die Wes-Kaap, is verlede week in haar tuisdorp Worcester gearresteer ná wat die polisie bestempel as ’n mislukte poging om haar vervreemde man, Martin Cooke (33), te laat vermoor.

 

Nell-Mari en haar man se huweliksbootjie het in 2010 op die rotse geloop en hulle is sedertdien in ’n morsige skeisaak betrokke wat nou klaarblyklik heeltemal handuit geruk het!

 

Martin is ’n voorraadbestuurder by Breërivier Bottelering op Worcester.

 

Hulle het twee dogtertjies saam en is tans in ’n hewige hofstryd gewikkel oor toesig van die kinders, wat tans in Nell-Mari se sorg is.

Volledige berig in die koerant.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 7 )


  • Mariana :
    Jon, As daar een appel aan di boom is wat sleg is, is ni al die ander vol wurms ni.
    2012/02/27 03:05:28 nm

  • LIENKIE :
    Ek ken nie die omstandighede nie maar elke saak het mos drie kant: jou kant; my kant en DIE REGTE KANT . Kom ons laat die howe besluit voordat ons kommentaar lewer.
    2012/02/26 01:41:35 nm

  • rita :
    Jy is 'n man, en jy noem S A Vrouens BITCHES is die ander lande se vrouens dan engeltjies dat so 'n beweering kan maak. Wens die S A bitches kry jou in die hande dan sal jy sien wat Bitches is
    2012/02/26 10:00:15

  • Dries :
    Meng jou met die semels en die varke vreet jou....@JON ek stem saam hulle is nice tot die huweliksregister geteken is daarna........?
    2012/02/26 08:09:29

  • Dave :
    Ek is 48 jaar oud nooit getroud, ly n lewe van suiwerheid en integriteit en sing elke dag die lied Vrede, O vrede is n gawe van God as ek dink aan n huwelik. Die definisie van liefde:" n Misverstand tussen twee FOOLS"
    2012/02/22 06:28:50

  • Jon :
    Suid Afrikaanse vrouens is "BITCHES"
    2012/02/21 01:24:59 nm

  • Pieter :
    Hoop sy kry wat haar toekom. Jy sal saai wat jy maai.
    2012/02/20 03:48:36 nm


Bladsy 1 van 1
Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem