Sy's lief vir haar minnaar


Maandag 30 Januarie 2012

  •  
  • 0
     Like dit
  •  
  • 3
     Like dit nie


ANDRIES Slabbert het toe nie verkeerd geraai oor die klein onderbroekies onder sy bed nie.

 

Jan Gordon en Andries se vrou Maria het die verhouding erken en ook die feit dat hulle nou saambly in hulle Boksburgse nessie.

 

Jan het redelik bekommerd geklink, maar het erken dat hulle wel saam is.

 

Hy sê: “Ja, ek en Maria is bymekaar. Sy het my gebel nadat jy haar die eerste keer gebel het en gesê ek moet uitvind wat aangaan.

 

“Andries het ’n agenda teen ons, ek weet nie eintlik wat hy try doen nie.”

 

Maria het kort daarna ook met Sondag gesels. 

 

“Ek het nie weer met Jan gepraat nie. Hy weet ek mag nie oproepe by die werk ontvang nie. Ek is lief vir Jan Gordon en dit kan jy vir die wêreld vertel. Maak nie saak wat Andries doen nie, ek gaan hom nie terugvat nie.

 

“Hy maak nou net my naam swart en dis naamskending. 

 

Lees die volledige berig in die koerant.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 0 )



Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem