Sy gesig lok die drinkers


Sondag 12 Februarie 2012

  •  
  • 1
     Like dit
  •  
  • 6
     Like dit nie


Kaptein Kurt glo sy naam word misbruik. Foto: Dawid Roux
Kaptein Kurt glo sy naam word misbruik. Foto: Dawid Roux

Die sanger Kurt Darren glo sy naam en gesig is misbruik om mense na Springbok Bar te laat stroom. 

 

Kurt vertel: “Ek is in 2009 gevra om betrokke te raak by die Springbok Bar as ambassadeur en mede-direkteur.

 

My naam en gesig sou gebruik word om mense na Springbok Bar te lok. My naam en gesig is op die spyskaarte gebruik en hulle het ook van die disse na my vernoem.”

 

Volgens Kurt het Springbok Bar ’n goeie begin gehad en dit was baie besig, “maar snaaks genoeg het ek nooit ’n sent inkomste gesien gedurende die bestaan van die Springbok Bar nie”. 

 

Die direkteure, Nico Oosthuizen en Judy Truter, wat hom genader het om as ambassadeur op te tree, sou die hele Springbok Bar bedryf. 

 

“Ek het niks te doen gehad met die dag tot dag werking en bestuur van die kroeg nie. 

Volledige berig in die koerant.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 5 )


  • cindy :
    hou op sensasie soek en wees dankbaar vir die publikasie!!!!
    2012/03/05 10:20:56

  • Michil :
    Jy is altyd onskuldig net so ook in die geval met Amor LOL. Joost moes jou ged@nder het
    2012/03/04 06:19:38

  • Brien :
    hou op teem en se dankie dis gratis publisiteit
    2012/02/20 02:41:46 nm

  • Oswald :
    Daai gesig sal my ook aan drinke kry, die geregte, weet nie so mooi nie sal maar n blou bul steak eet.
    2012/02/14 04:05:06 nm

  • Danie :
    Ja Kurt maar jy noem dat joupel Pedrie jou genader het om betrokke te raak nie.....
    2012/02/13 03:50:12 nm


Bladsy 1 van 1
Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem