‘Moffie-seks in fliek is walglik’


Dinsdag 16 Augustus 2011

  •  
  • 8
     Like dit
  •  
  • 51
     Like dit nie


Deon Lotz in die hotelkamer waar die verkragtingstoneel plaasgevind het. Foto: Skoonheid Publisiteit
Deon Lotz in die hotelkamer waar die verkragtingstoneel plaasgevind het. Foto: Skoonheid Publisiteit

Verskeie fliekgangers het die week landwyd uit teaters gestap omdat die gay fliek Skoonheid te gewelddadig en obseen is.

 

“Dit is walglik. Moffie-seks is vieslik,” het ’n tannie verlede Sondag gebrul toe sy uit die Cinema Nouveau-teater in Brooklyn gestap het.

 

Dit skok. Dit walg, maar Oliver Hermanus, die regisseur van die eerste eksplisiete Afrikaanse gay fliek het daarin geslaag om drie pryse in te palm.

 

Die fliek is by die Cannes Filmfees bekroon en sowat twee weke gelede ook by die Durbanse Filmfees vir die beste Suid-Afrikaanse feature film en is ook eervol vermeld.

 

Oliver steur hom nie aan die kritiek nie. “Dit is uitdagend en nuut en dit is tyd dat Afrikaanssprekendes gewoond raak aan daai tipe flieks.”

 

Volledige berig in die koerant.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 17 )


  • KarelKat :
    Walglik,seks is privaat, punt.
    2011/08/22 11:59:21 nm

  • Stefan :
    Ek en my vrou het gedink dis n romantiese liefdes verhaal,maar nee, toe was dit n klomp nonsens,,,,,Dit het my en my vrou se aand lelik bederf.Daar is geen storielyn aan die fliek nie,die titel pas geensins eers by die fliek nie,,Wat het hy besiel om so swak fliek te maak.Waar kan ek my geld terug kry??
    2011/08/22 09:10:26 nm

  • Jane :
    Siessa, hou maar verby dankie....sal nie my geld daarop mors nie!
    2011/08/21 06:35:40 nm

  • delicious :
    seks bly seks...doesnt mattergay or striaght....no1 is perfect so dont judge ! and thers nothing wrong with the movie...i've seen worse...im gay to and ek geniet my lewe daagliks...email me tonystout329@gmail.com
    2011/08/21 05:43:30 nm

  • Stefan :
    Dis n swak fliek,ek kan nie glo dit word in die cinemas gewys nie.Die titel "Skoonheid" pas nie eers by die fliek nie.Dit het nie eers n storie lyn nie.Gay seks is walglik,
    2011/08/20 12:16:56

  • Nicky :
    Ek kan nie glo die fliek het 'n toekenning gewen by die Durbanse Filmfees vir die beste Suid-Afrikaanse feature film net omdat hulle wys hoe mans mekaar in die hol stamp nie. Ek kan ook nie dink dat dit lekker kan wees om rond te krap waar iemand 30 minute terug gekak het nie. Maar ja, whatever works for you, moet net nie verbaas wees as daar een van die dae toekennings gegee word vir films waar pedofiele wat kinders mollesteer nie, want dis die rigting waarin dit dwaal.
    2011/08/19 12:12:47 nm

  • Dis Lank :
    Daai tannie was so brul sal brul dat elke ding wat lekker is ook walglik is. Ek trust nie tannies wat moet brul om hul opinie te lig nie.
    2011/08/19 11:29:48

  • Rian :
    Maak nie saak of jy gay of straight is nie, seks is seks. Maar wragtig, ek gaan nou nie aan tafel vir my ouers, in detail, sit en vertel hoe ek seks het met 'n ander man nie. Al was ek straight, mens doen dit nie. Seks vind plaas tussen twee mense wat lief is vir mekaar. En moenie vir my sê dit is outyds nie - ek is nou 26 en ek glo so! Ek voel regtig jammer vir mense wat dink dit is net sommer "lekker". 'n Mens moenie seks iets maak wat sommer goedkoop is nie, maak nie saak of dit gay of straight sex is nie! Om dit uit te beeld in 'n fliek kan dit baie aanstootlik maak vir straight mense en sommige gays. Indien jy nie daarvan hou nie, voel vry om uit te loop, maar weet een ding, dit gebeur werklik en dit is HOE dit gebeur! Indien jy voel jy wil met my stry, jy's meer as welkom om my te epos by riaan0485@gmail.com met jou menig.
    2011/08/19 08:32:37

  • Pieter :
    Hoe skewer mens deesdae is hoe meer normaal is jy!
    2011/08/17 06:42:23

  • Christopher McCreanor :
    Sal jy, as gay "Afrikaner" man jou ouers na die fliek toe vat as aanloop vir gesprek en ter verduideliking van die hel waardeur jy is om aanvaar te word? Voel jy dat die fliek jou as gay man werklik verteenwoordig om of gat maak van jou as Afrikaner Moffie, soos Oliver Hermanus beskryf in die Sunday Times berig van 7 Augustus 2011? (http://www.timeslive.co.za?/lifestyle/2011/08/14/crie?s-and-whispers) Ek is jammer, maar ek het ook verder geen behoefte om n jong kind te verkrag vir persoonlike gratification nie en dit het NIKS te doen met die feit dat ek myself as Christen sien nie! Ek hoor graag wat jy se oor grense skuif vir jou as gay man en jou ouers! Sal hulle as hulle die movie sien verstaan wie jy is of ook geskok stom staan? Oliver, met alle respek... ek is mal vir jou movie, maar sien die movie en wat jy in die "subteks" se van die sogenaamnde Afrikaner Moffie as aanstootlik! Ek voel as "mede-gay-afrikaner" in die gesig gevat en beledig! Julle almal is blind teen die feit dat hy die movie gebruik nie om vir die groter gay gemeenskap se struweling te fight nie, maar n bespotting te maak van die Afrikaanse Gay gemeenskap! Verder se Oliver die volgende oor Afrikaners... "They know that they ruled the country for a long time and there is the stigma of being inbred." Ironies dat hy in dieselfde berig se..."I have never liked South African cinema because it has always been opinion first, story last," Die movie is about opinion en erger.. veralgemening! Wat se die Afrikaner moffies hiervan?
    2011/08/16 07:08:45 nm

  • Jannie :
    Almal wat dink dit is walglk weet nie wat is lekker nie!!
    2011/08/16 04:37:44 nm

  • ronelle :
    ag asseblief. dit is juis die sogenaamde christene wat altyd JUDGE maar nie onskuldig is nie!!! whe!!
    2011/08/16 02:56:24 nm

  • Keith :
    Ag nee Joriie. Daar word nou al weer agter die Christelike ding weggekruip. Wat is so walglik as mense natuurlik optree. Moet nie met jou kop in die sand loop soos n volstruis nie.
    Reality bites!!!
    2011/08/16 02:46:49 nm

  • riaan :
    Dit is walglik tonele wat skokkend is. Meer skokkend die mense wat daarna kyk en dit geniet en bekroon met pryse. Morele waardes tot niet gegaan. Om nie eers van Christelike waardes te praat nie want dit is om jou perels voor die swyne te werp.
    2011/08/16 01:53:12 nm

  • Stef :
    Ja nee gay seks is dalk walglik maar dit is BAIE lekker!
    2011/08/16 11:47:52

  • Jorrie Jordaan :
    Dis 'n walglike vieslike fliek wat enige Christen tot in sy fondamente sal skok!!!!!!!!!! Die fliekganger word mislei deur die toekennings wat die rolprent gekry het.
    2011/08/16 09:25:39

  • Andre :
    Hey tannie, ek kry jou vreeslik jammer, jy is die eerste een wat gril vir die moffie-seks, maar jy weet die binne is jou man is een van daai wat dit smaak - hoeka hy wat uit die movie gestap het met n horing!
    2011/08/15 04:09:36 nm


Bladsy 1 van 1
Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem