Kroeg hap Darren aan die hakskeen


Sondag 12 Februarie 2012

  •  
  • 2
     Like dit
  •  
  • 5
     Like dit nie


Pedrie Wannenburg saam met sy pa, Carl, in die Springbok Bar. Foto: Craig Nieuwenhuizen, Foto24
Pedrie Wannenburg saam met sy pa, Carl, in die Springbok Bar. Foto: Craig Nieuwenhuizen, Foto24

Skaars drie dae voordat ’n uitgerekte HOOGGEREGSHOF-SAAK waarin Kurt Darren en drie vennote vir bykans R400 000 gedagvaar sou word, sou begin - het die Kaptein vinnig besluit om te skik. 

 

Dit volg nadat die eienaar, Mike Bakström, van die stuk grond waarop Kurt, Pedrie Wannenburg, Judy Truter en Nico Oosthuizen hulle gewilde Springbok Bar gehad het, bykans twee jaar GESUKKEL HET OM GELD UIT HULLE TE KRY VIR DIE R800 000 se skade wat glo aan die kroeg aangerig is. 

 

Kurt het vroeër die week gesê: “Ek het nou ’n beroep gedoen op al die ander direkteure van Springbok Bar om finansieel reg te maak met Mike en ek wag op hulle reaksie. 

 

“Sover het Pedrie uit Ierland bevestig dat hy dieselfde pad as ek volg. 

 

“Ek wil glad nie hê die besigheid moet in die hof beland nie, want ek voel ek verdien dit geensins nie. 

Volledige berig in die koerant.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 6 )


  • Boerseun :
    Ja, nee. Geld is almal se baas deesdae. Wonder wat het hulle gedoen om R 800 00 se skade te kon aanrig? Hulle moes baie k@k aan gejaag het!!!
    2012/03/03 07:19:22

  • Ria :
    Ai mens hul sang is vir ons.En privaat lewe is hul eie net soos onsin.Kaptein Kurt sterkte ek sal n fan van jou bly maak nie saak wat jul van jou se.
    2012/02/21 03:06:54 nm

  • Attie :
    Ai Rita.... Mens maar jy is klein geestig. En jou spelling is skokkend.
    2012/02/20 11:53:57

  • RITA :
    AG HOU TOG OP OM VIR KURT DARREN KAPTEIN TESE , DIT IS 'N STORIE WAT NOU REGTIG VIR 'N MENS GATVOL MAAK, NET OM DAT HY OP 'N BOOT VERMAAK HET EN DIR LIED KAPTEIN SIG IS ALL ES BEHALWE OM HOM SO TE NOEM
    2012/02/19 09:05:12

  • Oswald :
    Ek het nog altyd gedink Yolanda en daai ouens is moerse pelle, toe word hulle ook gepiets, hahaha.
    2012/02/14 04:02:49 nm

  • Danie :
    Ja tipies Yolanda Barnard
    2012/02/13 03:45:43 nm


Bladsy 1 van 1
Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem