Catherine Zeta Jones en Michael Douglas.
Al ooit gewonder hoekom jong sexy meisies met grillerige ou ballies opgeskeep sit?
Die antwoord is eenvoudig: Jong meisies hou nie van armoede nie en ou ballies hou nie van eensaamheid nie. Dié dat so ’n verhouding goed kan werk.
Terwyl Catherine Zeta Jones (42) nie te sleg aan Michael Douglas (67) se arm lyk nie, is dit heeltemal ’n ander storie met die voormalige Renault-spanbaas, Flavio Briatore en sy jong vroutjie, Elisabetta Gregoraci.
Volgens Posh24.com is sy ook ’n Wonderbra-model. Met sy boepens en grys hare is hy beslis nie sag op die oog nie en is dit moeilik om te glo dat hy berug is vir al sy verhoudings met modelle.
Volledige berig in die koerant.