Wys lyf, niemand kyk


Woensdag 18 Januarie 2012

  •  
  • 1
     Like dit
  •  
  • 0
     Like dit nie


René Kalmer is een van Suid-Afrika se min vroue-atlete wat naam in Londen kan maak. Foto: Gallo Images
René Kalmer is een van Suid-Afrika se min vroue-atlete wat naam in Londen kan maak. Foto: Gallo Images

GESOEK: Suid-Afrikaanse vroue-sportlui wat internasionaal kan presteer.


Met minder as 200 dae oor voordat vanjaar se Olimpiese Spele in Londen plaasvind, kan só ’n advertensie maklik deur elke nasionale sportfederasie geplaas word.

As dit nie was dat die vroue-sokkerspan vir die Spele gekwalifiseer het nie, was die kans goed dat minder as 15 vroue in 28 sporte Suid-Afrika op die Spele sou verteenwoordig.

Die wrede werklikheid is dat vroue-sport in Suid-Afrika ’n helse krisis beleef.

Noem maar die sportsoort op en die kans is goed dat geen vrou in staat is om ’n world class performance te kan lewer nie.

Die skuld daarvoor moet voor die deur van elke sportadministrateur gelê word, want vroue-sport is vir die meeste mense nie ’n saak van erns nie.

Die Suid-Afrikaanse regering, met al sy praatjies oor gelyke geleenthede vir vroue, is ook nie onskuldig nie.

Volledige berig in die koerant.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 1 )


  • Boerseun :
    Laat ons eerlik wees: Dis moeilik om genoeg te kry wat darem naastenby die ding kan doen, veral as meeste van die massas lekker oorgewig is.
    2012/01/22 10:37:32


Bladsy 1 van 1
Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem