Dinges van die week -Limpopo se kiesers


Maandag 23 Januarie 2012

  •  
  • 0
     Like dit
  •  
  • 0
     Like dit nie


Nee, maggies, hoe kry mens ’n provinsie so in die afgrond inbestuur soos wat in Limpopo gebeur het? Dis immers dieselfde provinsie wat Julius Malema se tender-rykdom met ’n smile kon bekostig, of hoe?

 

Sondag weet elke provinsie en stadsraad in hierdie hartseer land is op die rand van bank-rotskap weens wanbestuur, korrupsie en rampokker-amptenary wat nie omgee om Jan Publiek deur die ore te werk om hulleself te verryk nie.

 

Dan weer het die regering kwalik ’n vlekkelose rekord as dit by effektiewe regering kom.

 

Wat daar gebeur het, is net soveel ’n vingerwysing na die publiek wat die politici ingestem het as na die politici self.

 

Om een keer sulke vrotsige regeerders in te stem, is menslike swakheid. Maar om dit 18 jaar lank te doen, is niks minder as ’n skande nie.



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 1 )


  • Boerseun :
    Geen sang talent, freakin stupid en absoluut boos lyk dit my floreer daarso.
    2012/01/29 12:17:57 nm


Bladsy 1 van 1
Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem