Patricia Lewis, jy mag maar jou tieties wys. Elke man wat ’n man is sal kyk, want jy het mooi tieties. Wys hulle vir almal, dié wat nie kyk nie sal wel in die aand skelm daarna kyk. Sterkte met jou siekte. – Cas van P
Asseblief Sondag, SABC3 se Expresso moet asseblief van Liezl van der Westhuizen ontslae raak. Ek het nie gedink daar bestaan ’n meer irriterende mens as Patricia Lewis nie, maar die spinnekop Liezl vat die koek, groot grillerige pote en al! – Anoniem
Ek lees in julle koerant dat niemand Jurie Els se CD’s wil koop nie. Wel, ek hou van sy musiek en sal laaik om te weet waar ek dit kan kry. – Ou tannie van Rayton
Jurie Els, ons wil na kwaliteitmusiek en liedjies luister en sangers van formaat. Sorry meneer, niemand wil meer na jou kak luister nie. – Anoniem
Hou op moan oor Jurie se R5-CD’s wat nie wil verkoop nie. Skenk dit aan die fokken gay gemeenskap. – Girlaq
Ag, Patricia en Jurie is in dieselfde klas! As fokol iets word! – Anoniem
Koop Joerels se CD’s van R5 op. Dis ’n goeie geskenk vir mense waarvan ek nie hou nie. – Elize, Danville