Pamela en ander


Maandag 23 Januarie 2012

  •  
  • 53
     Like dit
  •  
  • 12
     Like dit nie


Sondag, julle is kampioene! Julle slaan toe ’n kishou met “tietie-koningin” Pammy op bl. 3! Sy’s wragtig nog smeulend heerlik! Lieflike lyf en “oë”! – Johan Coetzee, Pta 

 

Pamela, a-la-la! Nog net so sexy, ook opgestopte boobs, maar sjoe, so ’n mooi handvol. – Bricks 

 

Sondag, hoewel ek nooit nee sal sê vir ’n mooi naakte Pam Anderson nie, hoop ek nie plaaslike skoonhede gaan plek maak vir Playboy-meisies op bl. 3 nie. Terloops, ek het op die internet al baie meer van haar gesien as wat julle kan (of mag) wys. – Paul, Rssnkl 

 

Ag nee, Pamela Anderson is al ’n ou meubelstuk. Ons soek dié wat jonk en vars is. – Jan 

 

My bliksem, dit was die lelikste, kakste en onsmaaklikste foto van Pamela Anderson. – Ernie 

 

Hey Pamela, ek sou daarvan gehou het om jou as my suster te hê. Sjoe, jy kook oor girl!– Anoniem 

 

Pamela bly ’n wenner! As my blerrie Engels net nie so sleg was nie, kon ek dalk vir haar ook ’n SMS stuur! Lol. – Rasta, Zeerust 

 

Dankie Sondag vir die foto op bl. 3, dit gaan 2012 vir my ’n sonborstige jaar maak. – Jannie 



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 4 )


  • Pamela :
    Pamela gaan dr toe - sy wil selfmoord pleeg - sy vra vir die dokter hoe - hy se "Skiet jouself net so 1 cm van jou linkernippel" - oor twee dae kom sy terug - het haarself in die knie geskiet....LOL!!!!
    2012/02/03 04:18:39 nm

  • Stanley :
    Op daai ouderdom nog so lyk fok sy kan haar skoene enige tyd onder my bed in skop
    2012/01/30 11:30:29

  • Michil :
    Ek wonder hoe jou vrou gaan lyk op haar ouderdom Riaan, miskien sal sy ly aan die p sindroom. Promme oor pens pens oor para en para op planke.
    2012/01/29 01:55:25

  • Riaan :
    Sy was so mooi nou is sy net lippe en tiete
    2012/01/26 08:26:50 nm


Bladsy 1 van 1
Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem