Mooi meisies van Sondag


Maandag 09 Januarie 2012

  •  
  • 16
     Like dit
  •  
  • 9
     Like dit nie


Dankie Sondag vir ’n great Kersfees-uitgawe. Julle bly ’n magic span en koerant! Geseënde Kersfees! Inge, jy lyk heerlik op bl. 14! Wat van bl. 3? – Johan Coetzee, Pta 

 

Die mooiste meisies saam: Stacey, Mackayla, Madison, dit maak my so hot om na die dames te kyk. Dankie vir die vier meisies.– Anoniem 

 

Ag, gee vir ons nog sexy vleis soos Stacey en Sam, asseblief. – Anoniem 

 

Helga van die Vrystaat: nog van haar, dis mooi boobs! – Anoniem 

 

Sondag, julle is absoluut fantasties! Fantasmagories en uit die heel boonste gestoeltes! Ek is al drie maande so depressief, klaar moed opgegee. En hier kom julle met julle smart CD, cheer my so op, dat ek sommer weer kans sien vir vandag en sommer môre ook! Baie dankie.– Louise 



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 0 )



Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem