Die inwoners van Koffiefontein moet maar hulle kak self uitsorteer, want dit wil voorkom of die luigat en kaksleg polisie ook daar nie hulle werk doen nie. – Anoniem
Wat soek die jeursie koei Pam Anderson in Sondag-koerant, 15 Januarie? – Leser
Poedelkaal aktrise verban: Jy kan by my kom bly in Suid-Afrika. Jou land se mans kan nie ’n mooi vrou met mooi tieties waardeer nie. – Anoniem
Bra-onnie Carel, hoekom probeer jy nie jou kakstorie met groot meisies of vroue nie? Nou try jy klein dogtertjies. Ek weet, want dan sal jy gebliksem word, want die kinders kan nie. Jy doen die onderwysberoep ’n oneer aan, jou vark. – Anoniem
Ek stel voor brand die Hap en Tap-shebeen af, maak ’n groep mense bymekaar en jaag die Chinese uit Koffiefontein uit.– Janet
Ons het ook so ’n bra-onnie gehad in die 60’s en 70’s in Bhs. Hy het selfs ’n paar meisies teen hul sin geraps. Hulle kon nie kla nie, omdat die hoof dieselfde gedoen het. – Hans
Spinnekop! Wat ’n nare naam, sal julle ooit vergeet van Juju? Ek het nog nooit sulke dom donners soos julle gesien nie. Julle is jaloers oor Juju se huis want jy, Spinnekop, kan dit nie bekostig nie. Jy is te slapgat. Juju laat jou gat onder jou bewe. Nee-a, kyk, los hatigheid, ruk jou gat reg. Ons, wit en swart, lewe vir ’n ope toekoms. – Anoniem
Die onbeskofte, ongeletterde goed in blou uniforms is regtig ’n spul varke. So is ek, as ’n vrou in die 50 amper toegesluit deur ’n skarminkel in Vanderbijl net omdat ek voice messages op my sel geluister het. As ek ’n fout gemaak het, sal ek die boete betaal, maar daardie klein snotneus kan net ou vrouens jag en is te sleg om misdadigers, moordenaars en verkragters aan te keer. – Anoniem
Jeandre van Northam: Staan op jou regte! Die fokken sleggat-polisie van Northam kan dit doen en sê, want jy is net een en hulle was vier. Ek’s trots op jou. Sal graag hulle koppe wil sien rol en ook die stasiebevelvoerder s’n want hy kan geen dissipline op sy stasie toepas nie. Ek hoop jy het een of twee van hulle gebliksem. Sit ’n eis in, die staat het mos baie geld om sulke dom goed te huur om kak aan te jaag. – Anoniem
Dis al die tweede keer dat ek iets stuur en julle plaas dit nie. Maar julle vat my geld en ek koop elke Sondag die Sondag-koerant vandat hy uit is, maar daar’s niks in nie. Laat weet asb. – Patrick, Alberton
Ditsem Sondag! Dansduiweltjie inderdaad! Ashley op bl. 3 het die skatlikste skoonheid gemeng met ondeundheid in haar gesiggie en lyfie. Pragtig! – Johan Coetzee, Pta
Hoe lyk dit met meer foto’s van die pragtige vroulike tennisspelers? – Anoniem