Girls en meer


Maandag 16 Augustus 2010

  •  
  • 249
     Like dit
  •  
  • 29
     Like dit nie


EK wil net vir al die skynheilige bliksems in Springs sê: VLIEG IN JUL MOERE!
Hoe de fok weet julle in elk geval wat gaan aan op bl. 3 as julle nie kyk nie?
Pick n Pay het, let wel HET, altyd Sondag in ’n plastieksak verkoop en steeds fokken moan julle.
Sondag 8 Augustus moes ek, nadat ek laasweek moer happy was oor die besluit van Pick n Pay, ons manager wat op diens was by Pick n Pay vra waar is die Sondag en hy was so oningelig dat hy met twee weke terug se storie vorendag gekom het en gewara-wara het oor “some clients complained about the explicit picture on page 3 and we are not allowed to sell that paper anymore”.
Na ek met hom gepraat het, besluit ek fok Pick n Pay. My geld is goed genoeg vir hulle, maar ek moet please en explain oor ek ’n sondige Sondag-leser is. Wel ek gaan Spar toe vir die koerant.
Ek ondersteun Pick n Pay elke dag van die jaar deur die moerse strike wat hulle hier in Springs gehad het met die irritating getoi-toi het ek getrou by julle gekoop, maar julle ontneem my my koerant.
Jimmel! Weet julle moegoes hoeveel keer is ek al moer toe gevloek oor ek verby Checkers en Friendly Grocer ry om by julle te koop?
Net daarna ry ek Spar toe. Soek, soek, soek my moer af vir die koerant, maar zilch.
Toe ek betaal hoor die antie wat till slaan ek sê vir my seun ek wil Garage-kafee toe vir die Sondag. Soos ’n engel, sê sy: “Wag ek gaan haal vir mevrou een, ons steek dit weg vir die skynheilige mense wat moan, maar getroue kliënte wat vra kry dit nog by ons.”
Hoekom moet ek my koerant skelm koop? Dis my reg om te lees wat ek wil.
Ek vrees al volgende Sondag gaan Spar sê hulle verkoop nie Sondag nie.
Sal like om die bliksem te kry wat gedink het hy ruk die dummy uit ons almal se bekke uit en hom/haar goed die waarheid vertel van “waardes/beginsels” en om sy bliksemse neus uit ander se sake te hou.
Net sowel kan ’n hoer nie kerk toe nie want haar hoergeld is seker nie SKOON genoeg vir die koffers van die pastoor vir kollekte nie.
Fokken weird... Ek hoop al julle fokkers wat so moan, kry elkeen ’n pyn in die gat – want al moet ek Johannesburg toe ry elke Sondag, ek sal my koerant kry en lees.
Snaaks hoe dit altyd die pyp-
kykers is wat eerste op die wa klim, maar agter toe deure fokken loer hulle seker ook.
Sondag praat te veel die waarheid – dit is hoekom julle nou wil fokken fits gooi. Mense was nog altyd bang vir die waarheid, en dit is wat die seerste maak.
Die koerant gaan nie net oor bladsy 3 nie, dit gaan oor veel meer, eerlike menings van mense wat nie bang is om hulle sê te sê nie, dit gaan oor die waarheid en dinge wat ons nie in die Huisgenoot of Beeld sal lees nie.
– Moerige Petro, Springs

Vir Anoniem, as jy jou Bybel lees dan is die Sabbat van die Here eintlik Saterdag, die sewende dag van die week en nie Sondag, die eerste dag van die week nie! – Anoniem

Liewe Anoniem... Jy wat die enigste ordentlike koerant afkraak, jy moet eerder jou bek hou en jou bepaal by jou kerk. Jy is die skynheilige een wat dobbel, suip, selfs die koerant koop vir die mooi girls en dan in die kerk gaan sit. Sondag is die laaste opregte Afrikanerkoerant en is piscool. – Neil, Pretoria

Magda op bl. 3 moet tog nie selfmoord pleeg en haarself in die hart probeer skiet nie. Sy gaan haar knieë morsaf skiet! Hulle hoort in ’n bra. Hulle hang op haar skoot. – Anti Titi

As jy nie like wat in Sondag is nie, moenie die donnerse koerant lees nie. Anoniem wat so preek vir die redakteurs, moenie weer Sondag oopmaak nie. Maklik. Los hom vir die mense wat daarvan hou om hom te lees. Sondag, julle skop gat! – Kyla

Hmmm... die mense wat so kla oor Sondag, maar wat dit net nie kan ophou koop en lees nie! – Ren

Bladsy 3 van Sondag laat my dink aan my ouma op die plaas wat met haar hangtiete die ligte kom afsit het. Ons kinders het altyd geloer en ons gatte af gelag! – Bes

Ag nee magtig, Sondag! Wat het julle besiel om so ’n hangtiet girl op bl. 3 te plaas? Ou Magda se porra-boy-friend kan haar maar verniet kry met daai paar hangtiete. Enigste afleiding wat mens kan maak, is dat julle klaar beïnvloed is deur julle so-called “tiet-ekspert”, Piet Perv. – Louis die Laeveld Leeu

Ek wil net vir Anoniem sê: Lees jou Sondag Maandag. – Jakes Bethal



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 18 )


  • bertis :
    ek weet nie waarom al die bohaai oor bl 3 gaan nie! die kerke is vol van die goed agter die mure en tog kom die skandes uit. ek koop al n geruime tyd nie meer sondag omrede dit bietjie duur geword het vir my, maar het dit baie geniet om te lees...my sondae het nou al half vervelig geword!!!!!
    2012/04/20 04:22:51 nm

  • Jors :
    Ek glo as sy haar hele lyf wys sal al die groot bekke stil wees.
    2012/04/02 12:24:46 nm

  • tintin :
    Ag nee mense, moenie die persoon afkraak nie,waardeer eerder dat sy die guts het om die foto te laat publiseer.Almal kan nie die perfekte lyf hê nie.
    2012/01/16 02:16:27 nm

  • pieter :
    Hoekom koop julle die koerant as julle weet wat daarin is. Die koerant is puik. Niemand praat oor ander koerante wat so kak is nie. Vat die ander sondag koerant. Daar is meer papier as nuus. Sondag gee alles in kort en soos ander dit wil hoor. Hou op skynheilig wees. Koop wat jy wil en lees wat jy wil ons lees dit en geniet dit dis sy geld werd. HOU AAN I LIKE !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
    2011/12/18 10:30:24

  • Smoothie/Spyker :
    Ek geniet nogal die longe. Ek sal kan doen met mond tot long asemhaling. Verder worry ek nie of dit hang longe of plat tiete soos 'n wasklip is nie. Die oesters lyk mooi by die see!!! Ek sal my dinges vir julle uitstal op Bls 3 hoor dames!!!
    2011/12/11 03:51:38 nm

  • MELIS :
    HAHAHAH
    2011/11/21 01:25:44 nm

  • Nick :
    Hi daar, moet se ek hou van julle KOERANT,kan ons net meer artikels kry soos die bull van springs, dit laat n mens goed voelo m te weet daar is ander soos jy,tyd dat ons ons se begin se en fok die hanskakies,net die manne wat ons meisie so kritieseer is n pyn in die gat,laat hulle vir ons fotos van hul self stuur vir publikasie,glo ons sal lekker lag, print so n uitdaging,
    2011/11/17 10:44:43

  • dirk :
    julle het n puik koerant skryf net oor waarhied en reguit dankie vir bladsy 3 mooi tiete en gesigie da by bly ma mooi dis net mofies en vroue met hang tiete wat altyd wil kak se gooed se sondag bly tops
    2011/10/30 05:55:09 nm

  • PI. GARIBALDI :
    EK IS SEKER DAT MEDE AFRIKANERS DIE TAAL GEBRUIK IN DIE ARTIKEL SAL BE-.OORDEEL . DIE SKRYWER HET 'N GROOT MINDER -WAARDIGHEIDS- KOMPLEK EN HY PROBEER OM DIT TE VERBERG DEUR 'N MISHOOP VAN BRAVADO.'N ALGEHELE GEBREK AAN PERSOONLIKE TROTS ONTBREEK OOK.. ONGELUKKIG HET DIE SKRYWER SEKER ANDER AFRIKANERS WAT OP SY LAE TAAL VLAK BEWEEG
    2011/10/30 10:03:51

  • Frikkie :
    Hoe de fok weet daardie skynheiliges wat gaan aan op bl 3. Vir al wat ons weet is die klomp perverts besig om 'n kak gesiggie voor hulle liefies op te sit. Jou dom donner klim uit die kas en koop jou SONDAG soos 'n man
    2011/08/29 03:07:13 nm

  • paul :
    Moerige petro van Springs. Ek sal my doodskaam as ek so lelik moet praat soos jy skryf. Kan jy n ordentlike sinnetjie maak sonder vloekwoorde. Het jy n ma gehad wat vir jou opvoeding verantwoordelik was?. Weet jy, jy kan jou opinie oordra sonder om lelike woorde te gebruik en dit sal net soveel trefkrag he
    2011/08/07 02:59:53 nm

  • hester :
    gaan so aan die koerant is puik dit is n lekker lees koerant
    2011/07/31 08:44:39

  • Benita :
    Ek hou van die Sondag koerant en lees dit elke sondag nog voor my ou hom kan lees... Maar ek dink regtig as die mans kan Tiete kyk, verdien ons vrouens elke tweede week n hot tollie ook en julle kan dit gerus ook op bladsy 3 plaas
    2011/06/28 01:12:35 nm

  • Willem :
    Iets daar is fake, gin gal op dai jong ouderdom se tieten hang soos n ouvrou op 50 nie!!
    2011/02/09 03:36:57 nm

  • Frans :
    Sy kan my enigetyd martel totdat ek van pyn my bewussyn verloor.
    2010/10/26 01:58:56

  • Hendrik :
    Marie as jy dan beter het op 58 wys jy ons dan
    2010/08/19 11:51:01

  • Martiens :
    Ek is mal oor die ou wat die lot in Springs so aan vat ek stem 100% plus saam met jou,n mens kry mos sulke stupid,onheilige goed dan noem hulle hul self so heilig stem saam tjomma ek lees ook SONDAG gereeld en geniet dit fokken baie.DANKIE VIR N PUIK KOERANT HOU SO AAN!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
    2010/08/18 09:01:04

  • Marie 58 :
    Lanklaas sulke hang-tieties by so n jong vrou gesien. Is julle seker dis die regte gesig en balonne bymekaar ? Nie dalk gespeel met die computer nie???
    2010/08/16 04:21:54 nm


Bladsy 1 van 1
Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem