Ek stem saam met Jan-Jan oor die oulike bl. 3 girls se borsies, maar net een versoek: Wat van ’n spesiale uitgawe met al die favourites soos Marina, Sarina, Melissa, Anna-Retha, Rebecca en al die ander met borsies wat nie te over the top is nie. Ag asseblief Son dag, hoor ons smekinge! Julle kan selfs ’n moerse prys vra, ons sal betaal. – Hopeful
Ek is ’n wit man en is lief en versot op swart meisies. Wys asseblief ’n paar mooi black boebies. Black is beautiful.
- Ben Smit
Aan Cas van Pretoria, wat van die mans? Kan julle nie asseblief wydsbeen sit en julle peesters op die grond laat hang nie? Dit sal moerse wees. – A, Vanderbijlpark
Ek bid elke dag vir julle... dat hulle meer foto’s het van sexy hang-pramme!!! Maak asb. plan! – Oom Piet, Rooihuiskraal-Noord
Wat van manne wat hulle tools vir ons vroue wys? Ons koop ook mos die koerant, of is ons geld nie goed genoeg nie? – Anoniem
Sondag, wat van ’n kompetisie waar manne hulle boude flash vir cash? So lekker Lopez male ass? Die tieties raak nou afgesaag, en by the way, hoe weet julle wat is eg en wat is tupperware? – Margie, Gauteng
Flash5 van dié week se Flash for Cash is maklik die mooiste tieties wat ek nog gesien het. Ek is so bly, ek sit al met rekmerke op my knieë. – Max, Witbank
Wat van ons moffies? Hoekom kan ons nie ’n bladsy vol peesters kry soos julle ’n bladsy vol boobs nie?
– MB, Jhb
Mense, Sondag het die mooiste boobs op bl. 3 gesit. Dit is die perfekste stel wat ek in ’n baie, baie lang tyd gesien het. Hou nou net so aan asseblief! – Ernest
Moes dié net sê na aanleding van ander se briewe oor Christene en skynheiliges. Ek is ’n Christen en ek geniet my Sondag, bl. 3 en al. Mooi bly mooi en natuurlik is die grappies snaaks. – Riaan Greeff
Weet julle wat maak my befok? Wanneer mense Sondag kritiseer en anoniem bly. Te bang om sy naam in te sit, want dan weet almal hy lees Sondag skelm. – C. Radford
Rebecca is die mooiste Sondag se Stukkie ooit! Pragtige gesig, ’n ferm lyfie en wat ’n boesem - rond en vol. Dankie, Sondag! – Johnny
Ag nee kak, Sondag! Net toe ek dink julle kan nie op Sarina verbeter nie, gee julle vir ons Rebecca! Fokkit... ek pak en trek nou Kaap toe. Sý’s nou ’n stukkie! Wow! Nog van haar asb! – Dave, Roodepoort
Sondag, gee asb. vir die vroue en ons gay manne ’n eie bl. 4 in ons gunstelingkoerant! – Blou Bul, Secunda
Los jul kak kritiek op al die boobs. Baie van ons is mal oor alle tipes. ’n Medalje vir elke vrou wat ons week maak.
– Plaasjapie