Armand, ons almal maak fok-ops in die lewe. Net die skynheiliges ontken dit. – Lank in die tand
Ek laaik Sondag, want julle vertel wat al die arm SA fucked-up celebs wegsteek. Ek wil selfmoord pleeg as ek een sien. Enigeen van sangers tot actors, TV- en radiomense. En Patricia Lewis, welcome to the real world. Almal kom in die kak. Theuns, Patricia, Hansie en Jurie. – Anoniem
Sies, Gerhard Steyn, hoe kan jy dink dis okay om alles met jou vuiste reg te moker? Daar is baie mense wat baie meer probleme as jy het wat dit nie doen nie, sies man. Ek skaam my vir jou. Jan Blohm, asb gaan weer rehab toe en hou op suip. Ons kan nie bekostig dat SA se sangers uithaak nie. – Petro
O goodness, julle kan maar nie vir Steve uitlos nie. Bokkie, kom skop maar jou skoene onder my bed in. Want sing gaan ons tweetjies wragtig nie! – S
Ek wil graag met JD van Roodepoort ’n lieflike ou woordjie deel op Sondag se comment blad! “Brulparra” Kurt en “die simpel Nicholis Louw wat gedurig moet wind skep tussen sy bene” soos jy beweer - wil net vir jou sê jy sal in jou fkn wildste drome wens om te wees waar daai twee is en die talent hê wat daai twee het! Los hulle en kyk na jouself. – Anoniem
Sondag! Hoekom altyd Gulp en Minigulp beledig in elke uitgawe? Ek kry die idee Steve het óf een van julle vrouens geraps óf wou nie een raps wat wou nie. – Armand