Bladsy 3 en Steve


Dinsdag 17 Januarie 2012

  •  
  • 4
     Like dit
  •  
  • 1
     Like dit nie


Niksvermoedend! Foto: Rapport
Niksvermoedend! Foto: Rapport

Bladsy 3, Marlise is mooier as mooi! – Anoniem 

 

Jou gesig, smile, lyf, tan en tieties is gelyk aan 100% Marlise, mmmm baie dankie. – Bricks 

 

Daar was al baie pragtige vroue op bl. 3, maar dié een is die mooiste en beste ooit! – Kobus 

 

Sondag, you’ve out done yourself!!! Marlise must surely be the most beautiful lady that you have ever ‘exposed’! Hoorah!! – Philip 

 

Sondag, julle kook! Marlise op bl. 3 is pragtig, maar Inge, jy’s ’n sizzling hot bekende babe. Ek dink ons moet baie meer van jou in Sondag sien! – Johan Coetzee, Pta

 

Marlise van Sandton, jou lyfie is fantasties. Net jammer ek kon nie die tan-room aan jou smeer toe jy jou nude tanning gedoen het nie. Cindy van Potch is jou tieties net so styf? – Bricks 

 

Steve Losgulp sal nie ’n ware dame deur ’n vergrootglas so groot soos Sutherland se teleskoop kan raaksien nie! Demmit, hy het die grysstof in sy broek verloor. . . jare gelede al! Janine, word wakker die dae raak al k@kker! Bravo Natasha, jy was nog altyd ’n ware dame!!! – Es 

 

Steve se eks het bekend geraak toe sy met hom getrou het. Hoekom is Steve altyd verkeerd? Natasha word wakker asseblief. Geld maak nie alles reg nie. Gun Steve asseblief ook ’n lewe. – Cindy 

 

Los Steve uit. Hy weet wat hy doen en is baie slim. – Petro 



 

Jou kommentaar is suksesvol gestuur!


Gebruiksooreenkoms:
Sondag behou die reg voor om enige/alle kommentaar te redigeer en/of uit te wis.


Kommentaar word gemodereer en gepubliseer of uitgewis op grond van:
  • Die toepaslikheid van die kommentaar op die artikel
  • Beledigende inhoud
  • Verdagte gebruikersnaam en/of eposadres
  • Herhaling van mening en/of kommentaar
  • Kommentaar wat die Sondag-handelsmerk skade kan doen

Kommentaar ( 1 )


  • Jan-Jan Moerdijk :
    Wie is die Marlize waarvan julle praat onder "Bladsy 3 en Steve"? Ek het dit gemis. Waar kan ek na die foto kyk?
    2012/01/23 10:40:30


Bladsy 1 van 1
Jou naam : Jou e-posadres :





Wat sê jy?

Het jy al jou e-tag gekoop?

Ja, ek wil nie in die tjoekie slaap nie.
Daar is nie 'n manier dat ek daai ding koop nie.
Gelukkig gaan ek nooit daai paaie ry nie.
Stem